HERVORMDE GEMEENTE WELTEVREDEN
NEDERDUITSCH HERVORMDE SUSTERSVERENIGING (NHSV)
Die NHSV is gegrond op die Bybel as die Woord van God, en handhaaf die belydenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika soos uitgedruk in die formuliere van eenheid, in ooreenstemming met die riglyne van die Kerkorde.
![]()
Reeds
vir 66 jaar is die NHSV as Diensorgaan van
die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika op georganiseerde wyse besig om diensbaar te
wees deur
*
barmhartigheidsdiens op plaaslike en Nasionale vlak te doen
*
die belange van die gemeentes en die Nederduitsch Hervormde Kerk in die
*
fondse in te samel om bogenoemde doelstellings te bereik.
*
Susters - beteken dat ons deel is
van die gemeente van Christus waar
* Vereniging die NHSV is n selfstandige welsynsorganisasie met n eie struktuur & konstitusie wat voortdurend hersien word om in lyn met die Kerkorde van die Nederduitsch Hervormde Kerk te wees.
![]()

Voorsitter NHSV Weltevreden
Mev Mari-lizé Beukes
Selfoon: 082 562 9399
E-pos: m.beukes@mweb.co.za