HERVORMDE GEMEENTE WELTEVREDEN
KINDERKERK
Kleuterkerk vir alle voorskoolse dooplidmate elke Sondagoggend, uitgeslote Nagmaalsondae, langnaweke en skoolvakansies, om 09h15 in die Leeutjieklas.
Diakens gemoeid met die Kinderkerk van Gemeente Weltevreden:
Diaken Natasha Bothma 073 209 6826
Diaken Corneli Myburgh 082 465 7781
Diaken Eleanore Viljoen 083 260 4583
Diaken Barbara Roux 083 232 9747
| Tema 1 | Daar is niemand soos jy nie | ||
| Les 1 | God het jou gemaak | 13/01/2008 | Corneli |
| Les 2 | God het almal verskillend gemaak | 20/01/2008 | Corneli |
| Tema 2 | Jy lewe | ||
| Les 1 | God het vir jou asem gegee | 27/01/2008 | Natasha |
| Les 2 | God het my neus wonderlik gemaak | 03/02/2008 | Natasha |
| Tema 3 | Jy kan sien | ||
| Les 1 | God het vir jou oë gegee | 10/02/2008 | Eleanore |
| Les 2 | God het my oë wonderlik gemaak | 17/02/2008 | Eleanore |
| Nagmaal - geen kinderkerk | 24/02/2008 | ||
| Tema 4 | Jy kan praat | ||
| Les 1 | God het vir jou 'n mond gegee | 02/03/2008 | Barbara |
| Les 2 | God het jou mond wonderlik gemaak | 09/03/2008 | Barbara |
| Tema 5 | Jy kan hoor | ||
| Les 1 | God het vir jou ore gegee | 16/03/2008 | Eleanore |
| Vakansie - geen kinderkerk | 20/03 - 13/04 | ||
| Les 2 | God het jou ore wonderlike gemaak | 20/04/2008 | Eleanore |
| Lang naweek - geen kinderkerk | 27/04/2008 | ||
| Tema 6 | Jy kan vat | ||
| Les 1 | God het vir jou hande gegee | 04/05/2008 | Corneli |
| Les 2 | God het jou hande wonderlik gemaak | 11/05/2008 | Corneli |