HERVORMDE GEMEENTE WELTEVREDEN
BANKBESONDERHEDE
- NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN
AFRIKA
- GEMEENTE WELTEVREDEN
- ABSA BANK
- CRESTA TAK
- REKENING NOMMER 1 03517 1688
- TAKKODE 632005
NAVRAE: Die kassier van die gemeente, Ouderling Johan Venter, is in staat om u met enige navrae in verband met u offergawe, die gemeentelike begroting, die ouditering van boeke of enige ander saak rakende die stoflike deel van die kerk se werk, te help. U kan ouderling Venter hier kontak of skakel by 082 491 0349 om navraag te doen.