HERVORMDE GEMEENTE WELTEVREDEN

Kerkwapen_Weltevreden_Small.JPG (38446 bytes)

BATOKALAAN (VANUIT ALBERTSTRAAT)

WELTEVREDENPARK

Vanaf Hendrik Potgieter Rylaan is dit baie maklik om die kerkgebou te kry: As u vanaf die stad se rigting (of vanaf die N1 / 14e Laan) in Hendrik Potgieter Rylaan beweeg, draai regs net na Hillfox (of as u vanaf die Krugersdorp Snelweg (N14) se rigting in Hendrik Potgieter beweeg, draai links net na MacDonald's) in Albertstraat. Volg Albertstraat vir min of meer 'n kilometer, verby Panorama Primary School en twee meenthuiskomplekse. Die kerkgebou vind u dan op u linkerkant, aangedui met 'n duidelike naambord. Die hoofingang na die kerk toe is egter vanuit Batokalaan, die eerste straat wat net ná die kerkterrein links vanuit Albertstraat draai.

TERUG