NEDERDUITSCH

HERVORMDE

KERK

VAN AFRIKA

HERVORMDE GEMEENTE WELTEVREDEN

WELTEVREDENPARK  ROODEPOORT  WES-RAND

KONTAK PREDIKANT

LIGGING

FISIESE ADRES

POSADRES

SKAKELPERSONE

 

 DIAKONIE

NHSV

 

 

Die Nederduitsch Hervormde Kerk wil as gemeenskap van gelowiges ons geloof in Jesus Christus vier en van die verlossing in Christus getuig.

Op hierdie weg sal ons deurgaans die volgende waardes handhaaf:

Nederigheid in ons lewe voor God;

Nugterheid in ons omgang met die Woord;

Menslikheid in ons verhoudings met mekaar en ander mense.

Dit wil ons nastreef deur:

gehoorsame uitlewing van die Woord;

deurleefde en eietydse prediking;

die entoesiastiese uitdra van die Evangelie;

visioenêre kerklike en morele leierskap;

simpatieke ondersteuning van alle mense in nood;

op die uniekheid van Christus en sy Kerk te fokus.

PREDIKANTE

Dr Johann Beukes  082 333 8861  Ds Elsie Pretorius  082 876 8319 

VERSORGINGSGROEPE

"'n Versorgingsgroep word deur die Woord versorg en sorg vir mekaar"

YSTER   ROBYN   SMARAG   SAFFIER   GOUD   PLATINUM

BELANGRIKE DATUMS

Erediens Sondag 14 Maart 09h00

Kategese en Kinderkerk Sondag 14 Maart (Sluit - heropen 18 April)

Bestuurskomitee Vergadering Maandag 15 Maart 19h00

Woordtoerusting PLATINUM Woensdag 17 Maart 11h00

Woordtoerusting YSTER  Woensdag 17 Maart 18h30

Erediens Sondag 21 Maart (Ds Elsie Pretorius)

Uitstappie PLATINUM  Woensdag 24 Maart 10h00

Gholfkomitee Vergadering Donderdag 25 Maart 18h30

Erediens Goeie Vrydag 2 April 09h00

Erediens Paassondag 4 April 09h00

Kerkraadsvergadering Donderdag 22 April 19h00

Woordtoerusting vir ROBYN SMARAG SAFFIER GOUD begin in April 2010

"Uit die Laaste van die Oes": Gemeentefunksie Saterdag 15 Mei ("Bietjie Baie Eet & Baie Bietjie Drink"), gevolg deur Pinkstersangdiens, Nagmaalsviering en Laaste Oes Offergawe Sondag 16 Mei

 © Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, Gemeente Weltevreden 2010.